Modulekode | MOW 323 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Berekeningsdinamika van meganismes, koppelinge/stange en nokke. Strukturele berekenings-analise met gebruikmaking van eindige element sagteware. Stelselingenieurswese en funksionele analise. Oop-uitkomste- multidissiplinêre ontwerp en ontwerpverbetering van produkte en stelsels. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (MSD 210), MOW 227 |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 5 tutoriale per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Meganiese en Lugvaartkundige I |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App